Kevin Kline | |
![]() | |
Kline in 2010.
| |
Geboortenaam | Kevin Delaney Kline |
---|---|
Geboorte | 24 Oktober 1947 |
Aktiewe jare | 1972-tans |
Kevin Delaney Kline (gebore op 24 Oktober 1947) is ’n Amerikaanse akteur van die verhoog en rolprente, komediant en sanger. Hy het ’n Oscar en twee Tonys gewen, en is in 2003 in die Amerikaanse Teater-eresaal opgeneem.[1]